Kelderklas Podcast

Ep. 30 Sien julle in 2020!


Listen Later

Hierdie is die laaste episode van 2019!

Fredrick neem die oomblik om terug te kyk na alles wat gebeur het met hierdie podcast. Van die begin tot die einde.

Dit was 'n baie goeie begin tot die podcast, maar daar is nog groot dinge aan die kom, veral in 2020!

Van ons kant af, hier by die Tafelmaniere Podcast, mag julle 'n geseënde feestyd beleef en mag jul vars terugkom vir 2020!

Sien jul in die nuwe jaar!

Totsiens!

As jy 'n podcast wil begin, stel ek voor jy maak gebruik van Buzzsprout!

Click op die Buzzsprout link hieronder en kry 'n $20 Amazon Gift Card as jy 'n "paid plan" kry:


https://www.buzzsprout.com/?referrer_id=522787






Music: https://www.purple-planet.com 

Sounds: Creative Commons Attribution 3.0

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kelderklas PodcastBy JP Quickelberge