Sign up to save your podcasts
Or

'n Nuwe episode, elke Vrydag beskikbaar!
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om na hierdie episode van die Tafelmaniere Podcast te luister!
Subscribe aan hierdie podcast op Apple Podcasts!
In hierdie episode gesels Fredrick bietjie oor Suid-Afrika, Afrikaans en waar ons onsself as Afrikaans sprekendes, in geskiedenis bevind. 
Hierdie episode, sou op YOUTUBE beskikbaar gewees het, maar daar was 'n tegniese probleem (net soos wat alle eerste pogings, gewoonlik, is) Hopelik, kry ons dit volgende week reg! 
Volg ons op: 
Instagram: @tafelmaniere_podcast
facebook: @tafelmanierepodcast
Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het. 
Dankie aan julle vir jul ondersteuning!
Totsiens!
Fredrick. 
 By JP Quickelberge
By JP Quickelberge'n Nuwe episode, elke Vrydag beskikbaar!