
Sign up to save your podcasts
Or


Elkeen wat wíl werk, moet kán werk! In hierdie week se episode van Solidariteit Wêreld gesels Dirk oor die krag van eendrag. Solidariteit-lede help ons jaarliks om groot projekte te bou, en 2026 is geen uitsondering nie. Julle veg, bou en beskerm sáám met ons. Kyk hierdie week se episode op enige van Solidariteit se sosialemediaplatforms.
By SolidariteitElkeen wat wíl werk, moet kán werk! In hierdie week se episode van Solidariteit Wêreld gesels Dirk oor die krag van eendrag. Solidariteit-lede help ons jaarliks om groot projekte te bou, en 2026 is geen uitsondering nie. Julle veg, bou en beskerm sáám met ons. Kyk hierdie week se episode op enige van Solidariteit se sosialemediaplatforms.