Sign up to save your podcasts
Or

'n Nuwe episode, elke Vrydag beskikbaar!
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om na hierdie episode van die Tafelmaniere Podcast te luister!
Subscribe aan hierdie podcast op Apple Podcasts!
Dis nou sulke tyd! Ons is in 'n 21 dae "lockdown" in Suid-Afrika wat beteken, jy moet in jou huisie sit! Bly positief en as jy weer kyk, is die 3 weke verby! Terwyl jy wag, luister gerus na hierdie episode!   
Volg ons op:
Instagram: @tafelmaniere_podcast
facebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/
 
Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.
Dankie aan julle vir al die ondersteuning!
Totsiens!
Fredrick. 
 By JP Quickelberge
By JP Quickelberge'n Nuwe episode, elke Vrydag beskikbaar!