Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann

Ep 43 - Is mediahuise nog betroubaar?


Listen Later

Die afgelope tyd moes 13 mediahuise verskoning vra vir waninligting wat oor Solidariteit en AfriForum gepubliseer is. In hierdie week se episode gesels Dirk Hermann met Susan Lombaard, uitvoerende hoof van Maroela Media, oor die stand van media in Suid-Afrika. Wie kan jy vertrou as waninligting versprei word? Niemand wil hê dat ʼn mediahuis namens hulle moet dink nie, maar mense soek steeds ʼn bron waar hul betroubare inligting kan kry. Is alternatiewe media die oplossing? Luister en gesels saam in hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannBy Solidariteit