
Sign up to save your podcasts
Or


Mense vra: “Gaan daar ʼn Derde Wêreldoorlog wees?” In hierdie week se episode gesels Dirk met Jaco Kleynhans oor die moontlikheid van ʼn oorlog wat kan uitbreek. Is lande besig om voorbereiding te tref en is Suid-Afrika gereed daarvoor? Suid-Afrika gaan waarskynlik nie die G20 bywoon nie, wat ʼn groot gaping vir onderhandeling laat. Kom luister na dié week se insiggewende gesprek op Die Solidariteit Wêreld.
By SolidariteitMense vra: “Gaan daar ʼn Derde Wêreldoorlog wees?” In hierdie week se episode gesels Dirk met Jaco Kleynhans oor die moontlikheid van ʼn oorlog wat kan uitbreek. Is lande besig om voorbereiding te tref en is Suid-Afrika gereed daarvoor? Suid-Afrika gaan waarskynlik nie die G20 bywoon nie, wat ʼn groot gaping vir onderhandeling laat. Kom luister na dié week se insiggewende gesprek op Die Solidariteit Wêreld.