
Sign up to save your podcasts
Or


In onsekere tye het ons fondamente van hoop nodig. In hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld gesels Dirk Hermann met Henk Schalekamp, besturende direkteur van Kanton, oor hoe Akademia letterlik fondamente van hoop vir toekomstige generasies lê. Dit is ʼn reusagtige projek wat deur Kanton vir die gemeenskap moontlik gemaak word. Ons moet aanhou bou aan die toekoms, aanhou hoop skep en elke dag ons beste gee.
By SolidariteitIn onsekere tye het ons fondamente van hoop nodig. In hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld gesels Dirk Hermann met Henk Schalekamp, besturende direkteur van Kanton, oor hoe Akademia letterlik fondamente van hoop vir toekomstige generasies lê. Dit is ʼn reusagtige projek wat deur Kanton vir die gemeenskap moontlik gemaak word. Ons moet aanhou bou aan die toekoms, aanhou hoop skep en elke dag ons beste gee.