
Sign up to save your podcasts
Or


Solidariteit-lede is meer as net lede – julle is ʼn gemeenskap. Ons staan saam wanneer dit goed én sleg gaan en maak mekaar sterk in tye van nood. Julle is die wat die ekstra myl stap en almal se oorwinnings vier asof dit jul eie is. In hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld gesels Dirk Hermann met jóú: jy wat elke maand ʼn bydrae maak; jy wat jou gemeenskap ondersteun; en jy wat ander dikwels voor jouself plaas. Kyk saam en deel jou storie as ʼn Solidariteit-lid.
By SolidariteitSolidariteit-lede is meer as net lede – julle is ʼn gemeenskap. Ons staan saam wanneer dit goed én sleg gaan en maak mekaar sterk in tye van nood. Julle is die wat die ekstra myl stap en almal se oorwinnings vier asof dit jul eie is. In hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld gesels Dirk Hermann met jóú: jy wat elke maand ʼn bydrae maak; jy wat jou gemeenskap ondersteun; en jy wat ander dikwels voor jouself plaas. Kyk saam en deel jou storie as ʼn Solidariteit-lid.