Ek en God

Ep. 5 - Bediening en Uitbranding


Listen Later

Ons gesels met ds. Melanie Thirion, dr. Siegfried Louw en dr. George Roux. Ds. Melanie maak haar hart oop oor haar ervaring met uitbranding in die bediening en dr. Siegfried help ons hierna kyk deur die bril van spiritualiteit. Dr. George Roux is 'n sielkundige met, onder andere, 'n passie vir pastorale sorg en terapie. Hy reflekteer in hierdie episode op die dieper dinamika van uitbranding en selfsorg.

Hierdie episode is een wat elke geestelike leier moet hoor. Stuur dit gerus vir jou leier aan!
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Ek en GodBy Klank Kompas