Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann

Ep 52 - Werk is meer as net swart en wit


Listen Later

Gaan dit oor hoe jy lyk of wat jy weet? Volgens die regering is dit net jou ras wat saak maak! In hierdie week se episode gesels Dirk Hermann oor rasvereistes wat in posadvertensies gelys word. Die argument is verby, almal besef daar is nie meer plek vir rassewette in Suid-Afrika nie – tog word rasvereistes steeds aan werk opgelê. Iewers moet dit stop! Kyk die week se episode van die Solidariteit Wêreld en gesels saam.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannBy Solidariteit