
Sign up to save your podcasts
Or


Ons is eerder vreemd en bid, as “normaal” sonder gebed. In hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld gesels Dirk Hermann oor geloof, geborgenheid en jou verantwoordelikheid in dié verband. Ons waardes maak ons wie ons is, maar sonder die geloof om dit te staaf, beteken dit niks. Luister na hierdie week se episode en gesels saam!
By SolidariteitOns is eerder vreemd en bid, as “normaal” sonder gebed. In hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld gesels Dirk Hermann oor geloof, geborgenheid en jou verantwoordelikheid in dié verband. Ons waardes maak ons wie ons is, maar sonder die geloof om dit te staaf, beteken dit niks. Luister na hierdie week se episode en gesels saam!