
Sign up to save your podcasts
Or


Jong mense wat hul studentelewe geniet is iets om te ervaar en by Bo-Karoo Opleiding is dit presies wat jy gaan teëkom. Dié studente kan asemhaal en ʼn ander tipe vryheid ervaar. In die week se episode van Die Solidariteit Wêreld gesels Dirk Hermann met Paul Vogel, uitvoerende hoof van Bo-Karoo Opleiding, oor die studentelewe in Orania, hoe BKO in die laaste jaar gegroei het en wat alles nog voorlê. BKO se aansoeke maak 1 Mei 2026 oop, so maak seker dat jy hul webblad dophou vir verdere inligting.
By SolidariteitJong mense wat hul studentelewe geniet is iets om te ervaar en by Bo-Karoo Opleiding is dit presies wat jy gaan teëkom. Dié studente kan asemhaal en ʼn ander tipe vryheid ervaar. In die week se episode van Die Solidariteit Wêreld gesels Dirk Hermann met Paul Vogel, uitvoerende hoof van Bo-Karoo Opleiding, oor die studentelewe in Orania, hoe BKO in die laaste jaar gegroei het en wat alles nog voorlê. BKO se aansoeke maak 1 Mei 2026 oop, so maak seker dat jy hul webblad dophou vir verdere inligting.