
Sign up to save your podcasts
Or


Die siel van ons gemeenskap is moedertaalonderrig, en die hart daarvan is onderwys. In hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld gesels Dirk Hermann oor die toekoms van onderwys en of dit in gedrang is. Solidariteit staan bankvas agter onderwysers in hierdie tyd van onsekerheid en wil ʼn boodskap van hoop aan elkeen bring.
By SolidariteitDie siel van ons gemeenskap is moedertaalonderrig, en die hart daarvan is onderwys. In hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld gesels Dirk Hermann oor die toekoms van onderwys en of dit in gedrang is. Solidariteit staan bankvas agter onderwysers in hierdie tyd van onsekerheid en wil ʼn boodskap van hoop aan elkeen bring.