
Sign up to save your podcasts
Or


Die reg om self te besluit – hoe lyk dit werklik? Solidariteit het wéér ʼn klagte by die IAO teen die regering ingedien, omdat hulle steeds ons keuses in die werkplek wil beheer. Hierdie klagte gaan oor vryheid: ons weier om die prys vir die regering se foute te betaal. In hierdie week se episode gesels Dirk oor Solidariteit se hoogtepunte van die afgelope week in hierdie stryd om vryheid.
By SolidariteitDie reg om self te besluit – hoe lyk dit werklik? Solidariteit het wéér ʼn klagte by die IAO teen die regering ingedien, omdat hulle steeds ons keuses in die werkplek wil beheer. Hierdie klagte gaan oor vryheid: ons weier om die prys vir die regering se foute te betaal. In hierdie week se episode gesels Dirk oor Solidariteit se hoogtepunte van die afgelope week in hierdie stryd om vryheid.