Pieter en Anrich sit vandag saam met hulle goeie vriend Werner Keet. Hulle praat oor alles en meer as wat nog ooit gepraat was. Het jy ‘n opinie? Hulle maak jou opinie deel van vandag se gesprek en hulle wag in spanning vir jou kommentaar!! Maak ‘n draai op die Facebook page Poespas Podcast en gooi jou R200 in die opinie sirkel!!
Maak die lewe poespas!!