Poespas Podcast
Download on the App Store

Poespas Podcast episodes

  • EP 9 - KOSHUIS KASKENADES
    Dis Dinsdag en die ouens is terug!! Pieter en Anrich het hierdie week SWAAR begin gym (met ligte gewigte) en hulle vertel van al die kwale en pyne wat daarmee gepaard gaan, Anrich vertel van hoe hy bietjie oefening al die naweek ingekry het tydens sy Jetski episode op die dam!! Nog meer hoor ons hierdie week van hierdie twee se koshuis dae, wat hulle alles aangevang het en hoe hulle skooldae ervaar het. Sal hulle weer terug gaan...??
    1 hr 18 min
  • EP 8 - MOVIE MAL
    2 weke later en die dinge ruk nogsteeds!! Vandag sit Pieter en Anrich en praat weer Netflix, nuwe movies waarvoor hulle nie kan wag nie, Pieter vertel julle bietjie van sy wegbreek en Anrich vind uit of Pieter van pynappel op pizza hou. Alles loop lekker, alles loop POESPAS!!!!
    1 hr 51 min
  • EP 7 - VLIEG IN JOU VERLOWING IN!
    Lekker al julle Poespassers!! Pieter en Anrich is terug vir nog!! Hulle praat oor verlowing, vliegtuie, hoekom Anrich nie in klein vliegtuie kan vlieg nie, hulle daag mekaar uit om die somer lywe reg te kry met die Desember vakansie wat voorlê!! Dan ook gee hulle vir julle 'n voorsmaakie van wat julle kan verwag van volgende week se episode wanneer dinge bietjie WARM gaan raak.
    57 min
  • EP 6 - FOK SORRY
    Pieter en Anrich sit vandag saam met hulle goeie vriend Werner Keet. Hulle praat oor alles en meer as wat nog ooit gepraat was. Het jy ‘n opinie? Hulle maak jou opinie deel van vandag se gesprek en hulle wag in spanning vir jou kommentaar!! Maak ‘n draai op die Facebook page Poespas Podcast en gooi jou R200 in die opinie sirkel!!
    Maak die lewe poespas!!
    2 hr 47 min

About Poespas Podcast

From the publisher's feed

Poespas is a Afrikaans podcast with 2 friends talking about whats going on in the world and telling funny stories.