Pieter en Anrich gesels vandag oor skooldae se bank, hoe Pieter tot vandag nog sy ma se drie liter Cortina se enjin kan onthou. Van op lego blokkies trap tot die gebeure van 'n live show! Ons cover alles!!