
Sign up to save your podcasts
Or


In hierdie week se episode gesels Dirk met Charl Oberholzer oor die nuwe gesant wat die ANC na Amerika stuur om bande met dié land te herstel. Verder bespreek hulle die effek van moontlike Trump-tariewe asook die toekoms van die verhouding tussen Amerika en Suid-Afrika. Hulle bespreek ook die vraag of ons té gewoond geraak het aan die huidige omstandighede in SA.
By SolidariteitIn hierdie week se episode gesels Dirk met Charl Oberholzer oor die nuwe gesant wat die ANC na Amerika stuur om bande met dié land te herstel. Verder bespreek hulle die effek van moontlike Trump-tariewe asook die toekoms van die verhouding tussen Amerika en Suid-Afrika. Hulle bespreek ook die vraag of ons té gewoond geraak het aan die huidige omstandighede in SA.