Ek en God

Ep. 6 - Kersboodskap: Josef, Maria en Jesus vertel... (LUISTERDRAMA)


Listen Later

Josef, Maria en Jesus vertel van hul ervaringe rondom Sy geboorte. Die lastige Romeine en hul ontydige sensus, het Josef warm onder die kraag. Maria is moeg, maar pak met moed die reis Betlehem toe aan, met Josef aan haar sy. Jesus vertel van die geskenk wat Hom die meeste opgewonde maak...

Opgevoer deur:
DJ Muller - Josef
Wilmi Wheeler - Maria
Lylah Muller (8) - Jesus

Vervaardiging en musiek:
DJ Muller
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Ek en GodBy Klank Kompas