
Sign up to save your podcasts
Or


WerfNet is meer as net ʼn werwingsmaatskappy; dit is jou vennoot in die werwingsproses. In hierdie week se episode gesels Dirk Hermann met Dané Visser, direkteur van WerfNet, oor die belangrikheid van aanstellings op meriete. WerfNet het ʼn gaping in die mark gesien en is hier om jou deur die proses te lei. Kyk saam en deel jou mening oor aanstellings sonder meriete.
By SolidariteitWerfNet is meer as net ʼn werwingsmaatskappy; dit is jou vennoot in die werwingsproses. In hierdie week se episode gesels Dirk Hermann met Dané Visser, direkteur van WerfNet, oor die belangrikheid van aanstellings op meriete. WerfNet het ʼn gaping in die mark gesien en is hier om jou deur die proses te lei. Kyk saam en deel jou mening oor aanstellings sonder meriete.