
Sign up to save your podcasts
Or


Waar kom Solidariteit se krag vandaan? In hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld gesels Dirk Hermann hieroor. Solidariteit se voete staan stewig in die gemeenskap en ons werk vanuit die gemeenskap. Ons doen dit vir elke mens daar buite wat hoop op ʼn beter toekoms, maar nie net agteroorsit en wag vir iets om te gebeur nie. Dit is vir elke mens wat wil opstaan en help bou om saam ʼn nuwe weg vir die volgende generasie te baan. So, waar kom Solidariteit se krag vandaan? Kyk hierdie week se episode en gesels saam.
By SolidariteitWaar kom Solidariteit se krag vandaan? In hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld gesels Dirk Hermann hieroor. Solidariteit se voete staan stewig in die gemeenskap en ons werk vanuit die gemeenskap. Ons doen dit vir elke mens daar buite wat hoop op ʼn beter toekoms, maar nie net agteroorsit en wag vir iets om te gebeur nie. Dit is vir elke mens wat wil opstaan en help bou om saam ʼn nuwe weg vir die volgende generasie te baan. So, waar kom Solidariteit se krag vandaan? Kyk hierdie week se episode en gesels saam.