
Sign up to save your podcasts
Or


Ons wil ons kinders beskerm; daarom moet ons ons skole beskerm. In hierdie week se episode van die Solidariteit Wêreld gesels Dirk Hermann met Werner Human oor die Solidariteit Beweging se aanbod vir volhoubare onderwys. Werner deel ook sy insigte oor die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se jaarlikse Nasionale Kongres, wat verlede week plaasgevind het, en verduidelik hoe oplossings uit die gemeenskap voortvloei. Dit is die klein treë wat diep spore laat. Volg hierdie skakel om toegang tot die volledige aanbod te kry: https://beweging.co.za/onderwysaanbod/
By SolidariteitOns wil ons kinders beskerm; daarom moet ons ons skole beskerm. In hierdie week se episode van die Solidariteit Wêreld gesels Dirk Hermann met Werner Human oor die Solidariteit Beweging se aanbod vir volhoubare onderwys. Werner deel ook sy insigte oor die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se jaarlikse Nasionale Kongres, wat verlede week plaasgevind het, en verduidelik hoe oplossings uit die gemeenskap voortvloei. Dit is die klein treë wat diep spore laat. Volg hierdie skakel om toegang tot die volledige aanbod te kry: https://beweging.co.za/onderwysaanbod/