Kelderklas Podcast

Ep. 78: Jaco Van der Merwe


Listen Later

Welkom by episode no. 78, waar ek met 'n persoon gesels wat my inspireer!

LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!

In hierdie episode gesels ek met Jaco Van der Merwe!

Jaco is die voorsanger en rapper van die groep, BITTEREINDER. Hy is ook 'n digter,  'n skrywer, 'n besigheidsman, 'n vervaardiger, 'n muskikant, 'n akteur, 'n lektor en oor die algemeen, 'n kreatiewe en skeppende persoon! 

Ek beskou dit, weereens, as 'n reuse eer om met iemand soos Jaco te kan gesels, in hierdie chaotiese tyd waarin ons lewe.

Dankie Jaco dat ek met jou kon gesels!

SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!

Ek hoop jul geniet hierdie episode!

Volg ons op:

YouTube: Tafelmaniere Podcast
Instagram: @tafelmaniere_podcast
facebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/


Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.

Dankie aan julle vir al die ondersteuning!

Totsiens!
Fredrick.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kelderklas PodcastBy JP Quickelberge