Calm, Clear & Helpful

Ep. 8 ‘n Seun moet voel hy’t ‘n pa


Listen Later

Meer as 60% van die kinders in Suid-Afrika word sonder ‘n pa groot. Dan is daar seuns met pa’s wat fisiek teenwoordig is, maar op ander vlakke afwesig. In sy boek "Seuns sonder pa’s" ondersoek joernalis Julian Jansen die oorsake en gevolge van hierdie diep verwonding en vertel hy die verhaal van sy eie pa: die held, maar ook die skurk van hulle gesin. Julian gesels met Mariette Snyman oor sy boek, nuwe navorsing oor vaderloosheid, en praktiese en geestelike oplossings.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Calm, Clear & HelpfulBy Mariette Snyman

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings


More shows like Calm, Clear & Helpful

View all
The Jinger & Jeremy Podcast by Jinger Vuolo, Jeremy Vuolo

The Jinger & Jeremy Podcast

734 Listeners

Finding Your Identity in Your Autism Journey by Ruth Cassell

Finding Your Identity in Your Autism Journey

0 Listeners