Calm, Clear & Helpful

Ep. 81 Seksuele molestering: ‘n potensieel beperkende ervaring


Listen Later

Seksuele molestering en verkragting is algemener as wat ons dink en die oortreders is dikwels vertrouelinge. Pastorale narratiewe terapeut dr. Marietjie van Loggerenberg praat deernisvol oor die gepaardgaande trauma, misplaaste skaamte en skuldgevoelens, en geheimhouding. Sy verduidelik hoe seksuele misbruik in narratiewe terapie benader word: as jy seksueel gemolesteer is, kán jy jou beperkende identiteitsverhaal herskryf. Sensitiewe inhoud, vir volwasse luisteraars bedoel. www.mariettesnyman.co.za · Vrae wat die ouers van gay kinders vra · Raad vir die ouers van 'n gay kind · Lees oor Marietjie as mens · www.facebook.com · www.instagram.com · www.linkedin.com
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Calm, Clear & HelpfulBy Mariette Snyman

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings


More shows like Calm, Clear & Helpful

View all
The Jinger & Jeremy Podcast by Jinger Vuolo, Jeremy Vuolo

The Jinger & Jeremy Podcast

736 Listeners

Finding Your Identity in Your Autism Journey by Ruth Cassell

Finding Your Identity in Your Autism Journey

0 Listeners