InJesus Bybelstudie

Ep1 - Terwyl ek wag op my beloftes - God se Woord is Waarheid


Listen Later

Terwyl jy wag op God se beloftes om te realiseer in jou lewe, onthou, moenie op jou gevoelens staatmaak nie. Jou gevoelens kan GLAD NIE vetrou word nie. Vertrou op God se Woord, want Sy Woord is waarheid, en waarheid kan nooit ooit verander nie!

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

InJesus BybelstudieBy Jacques Loots