InJesus Bybelstudie

Ep10 - Die Potensiaal vd Woord


Listen Later

PS 103:2 en 3 sê:

"Loof die Here, o my siel, en vergeet geeneen van sy weldade nie!

Wat al jou ongeregtigheid vergewe, wat al jou krankhede genees,"

As ons Hom dan kan vertrou om AL ons sondes te vergewe, hoekom sukkel ons om Hom te vertrou om AL ons siektes te genees? Dit staan tog hier, in dieselfde sin?

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

InJesus BybelstudieBy Jacques Loots