Calm, Clear & Helpful

Ep.13 Só kan jy in moeilike omstandighede floreer


Listen Later

Een ding wat vasstaan, is dat niks bly soos dit is nie – veral wanneer ‘n pandemie die wêreld tref. Die meeste van ons moes emosionele, finansiële, gesondheidsverwante of ander krisisse die hoof bied. Baie van ons probeer steeds die mas opkom. Wat bepaal of ons onder die omstandighede opstaan of bly lê? Ilse Salzwedel gesels met Mariette Snyman oor haar selfhelpboek, "Floreer", met sy aangrypende verhale en duidelike riglyne oor hoe om ‘n betroubare hulpbron te ontwikkel: veerkragtigheid.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Calm, Clear & HelpfulBy Mariette Snyman

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings


More shows like Calm, Clear & Helpful

View all
The Jinger & Jeremy Podcast by Jinger Vuolo, Jeremy Vuolo

The Jinger & Jeremy Podcast

767 Listeners