Calm, Clear & Helpful

Ep.18 BWRT: ‘n doeltreffende oplossing vir post-traumatiese stressindroom


Listen Later

Die binnewonde wat mense opdoen kan nie met die blote oog gesien word nie; tog ly minstens 10% van die bevolking aan posttraumatiese stressindroom. Voorligtingsielkundige Heinrich Benjamin verduidelik wat PTSD is, wat dit kan veroorsaak, hoe ons dit herken en hoe dit gediagnoseer word. Hy belig die sukses en voordele van BrainWorking Recursive Therapy in die behandeling van akute en posttraumatiese stressindroom en bespreek twee gevallestudies.
Inhoud geborg www.heinrichbenjamintherapy.co.za · www.mariettesnyman.co.za · bwrtsa.co.za · www.facebook.com · www.instagram.com · www.linkedin.com
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Calm, Clear & HelpfulBy Mariette Snyman

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings


More shows like Calm, Clear & Helpful

View all
The Jinger & Jeremy Podcast by Jinger Vuolo, Jeremy Vuolo

The Jinger & Jeremy Podcast

740 Listeners

Finding Your Identity in Your Autism Journey by Ruth Cassell

Finding Your Identity in Your Autism Journey

0 Listeners