InJesus Bybelstudie

Ep2 - Terwyl ek wag op my belofte - Wat is in my hart


Listen Later

Toe Israel aan die voet van Sinai wag vir Moses wat op berg is, het hulle gevoel hy bly nou te lank weg na hulle sin, en iets kom uit hulle hart wat hulle moontlik nie eens geweet het is daar nie. Hulle vra Aaron om vir hulle 'n afgod te maak wat hulle kan aanbid.

Wat kom uit ons harte te voorskyn wanneer ons voel ons beloftes realiseer nie?

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

InJesus BybelstudieBy Jacques Loots