InJesus Bybelstudie

Ep3 - Die Potensiaal vd Woord


Listen Later

Jesus vergelyk Sy woorde met saad, en die saad van die Woord dra ALTYD die potensiaal vir 'n honderdvoudige opbrengs.

In vandag se episode kyk ons na Mark 4:9 waar Jesus sê: "Wie ore het om te hoor, laat hom hoor"

Wat bedoel Hy daarby?

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

InJesus BybelstudieBy Jacques Loots