
Sign up to save your podcasts
Or


In Mattheus 7, hier van vers 9 af vra Jesus of daar 'n pa is wat vir sy kind 'n klip sal gee as hy vir hom 'n brood vra. Ons mag dalk dink dis effens van 'n snaakse vraag, wie sal tog so iets doen?
Maar tog is dit hoe ons oor God dink.
By Jacques LootsIn Mattheus 7, hier van vers 9 af vra Jesus of daar 'n pa is wat vir sy kind 'n klip sal gee as hy vir hom 'n brood vra. Ons mag dalk dink dis effens van 'n snaakse vraag, wie sal tog so iets doen?
Maar tog is dit hoe ons oor God dink.