InJesus Bybelstudie

Ep3 - Intimiteit met Jesus - Intimiteit is deel van die Nuwe Verbond


Listen Later

In Hebreërs 8 vind ons die bewoording van die Nuwe Verbond, en in vers 11 sê God "En hulle sal nie meer elkeen sy naaste en elkeen sy broer leer en sê: Ken die Here nie; want almal sal My ken, klein en groot onder hulle."

Kom kyk saam met ons wat dit beteken.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

InJesus BybelstudieBy Jacques Loots