A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Ep.33 (03.05.23) - (Afr.) - God se goedertierenheid is tot in ewigheid


Listen Later

Loof die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid. Loof die God van die gode, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid. Loof die Here der here, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid— Hy wat alleen groot wonders doen, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid. Wat die hemele met verstand gemaak het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid. Wat die aarde op die water uitgespan het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid. Wat die groot ligte gemaak het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid. Die son om te heers oor die dag, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid. Die maan en sterre om te heers oor die nag, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
(Ps. 136:1-9)

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcastBy tiaan gildenhuys