A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Ep.35 (08.05.24) - (Afr.) - Toets die profete!


Listen Later

as die profeet in die Naam van die HERE spreek, en wat hy gesê het, gebeur nie en kom nie uit nie, dan is dit die woord wat die HERE nie gespreek het nie; deur vermetelheid het die profeet dit gespreek; jy mag vir hom nie bang wees nie. (Deut. 18:22)

 

Die profeet wat profeteer van vrede—as die woord van die profeet uitkom, sal die profeet bekend word wat die HERE waarlik gestuur het. (Jer. 28:9)

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcastBy tiaan gildenhuys