InJesus Bybelstudie

Ep4 - Die Potensiaal vd Woord


Listen Later

Wanneer Jesus begin om die gelykenis van die saaier te verduidelik, dan begin Hy daarmee dat die saad in die gelykenis, is die Woord van God.

En dan sê Hy iets interessant, dat dit die bose was wat die saad kom steel het uit die eerste tipe hart, want daardie hart het nie die Woord verstaan nie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

InJesus BybelstudieBy Jacques Loots