InJesus Bybelstudie

Ep4 - God is GOED, en Hy wil vir jou GOED wees!


Listen Later

Skande, is die skuldgevoel dat daar iets fundamenteel verkeerd is met jou, en dit is die rede hoekom baie mense sukkel om van God te ontvang. Adam en Eva het vyeblare geweef om hul skande weg te steek.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

InJesus BybelstudieBy Jacques Loots