InJesus Bybelstudie

Ep4 - Terwyl ek wag op my belofte - God is met jou!


Listen Later

Terwyl Josef alles behalwe sien wat hy in sy droom gesien het, behou hy onbeskryflike goeie karakter en inbors. En God is met hom, soveel so, dat sy Goddelose baas dit kan sien.

Wat sou my en jou reaksie wees as ons die regte ding doen en ons word daarvoor in die tronk gegooi?

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

InJesus BybelstudieBy Jacques Loots