A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Ep.56 (21.07.24) - (Afr.) - Gaan met VRYMOEDIGHEID na die Genadetroon!


Listen Later

Terwyl ons dan ‘n groot Hoëpriester het wat deur die hemele deurgegaan het, naamlik Jesus, die Seun van God, laat ons die belydenis vashou. Want ons het nie ‘n hoëpriester wat nie met ons swakhede medelye kan hê nie, maar een wat in alle opsigte versoek is net soos ons, maar sonder sonde. Laat ons dan met vrymoedigheid na die troon van die genade gaan, sodat ons barmhartigheid kan verkry en genade vind om op die regte tyd gehelp te word.
(Heb. 4:14-16)

Kom nou en laat ons die saak uitmaak, sê die HERE: al was julle sondes soos skarlaken, dit sal wit word soos sneeu; al was dit rooi soos purper, dit sal word soos wol. 
(Jes. 1:18)

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcastBy tiaan gildenhuys