InJesus Bybelstudie

Ep6 - Die Potensiaal vd Woord


Listen Later

Hoekom lyk dit of God se Woord soms werk, en soms nie? Is Hy 'n aannemer van 'n persoon? Trek Hy soms mense voor, of kan ons nie altyd weet wat Sy wil is nie?

In Markus 4:19 sê Jesus "maar die bekommernisse van hierdie lewe en die lokstem van die rykdom en die hunkering na allerhande goed verstik gou die woord, en dit bly sonder vrug."

Kan die fout by ons wees?

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

InJesus BybelstudieBy Jacques Loots