InJesus Bybelstudie

Ep7 - Bruid van Jesus - Die kerk was nog altyd in Jesus


Listen Later

Ef 5:32 "Hierdie verborgenheid is groot, maar ek sê dit met die oog op Christus en die gemeente."

As Adam en Eva 'n tipe is van Christus en die gemeente, en Eva is eers binne in Adam geskep en toe uit hom uitgehaal, dan was die kerk nog altyd in Christus en toe uit Hom uitgehaal.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

InJesus BybelstudieBy Jacques Loots