InJesus Bybelstudie

Ep7 - Die Pasga en Paasnaweek


Listen Later

Die bloed van die Pasga lam moes met hisop aan gesmeer word, 'n teken van geloof.

Die bloed moes aan die buitekant van die deur aan gesmeer word, want net God kon die regte waarde aan die bloed heg,

Die bloed moes ook aan die sy kante en aan die bo kant aan gesmeer word, maar nie onder nie, want die bloed is nie om op te trap nie.

Lewe is in die bloed.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

InJesus BybelstudieBy Jacques Loots