InJesus Bybelstudie

Ep7 - Intimiteit met Jesus - Groei tot Sy volle grootte


Listen Later

Ef 4:13 sê dit is moontlik om te groei tot die mate van die volle grootte van Christus. Wat 'n vooruitsig. Wat 'n doel! Dit klink vir my baie beter as om net rond te sit en te wag om eendag hemel toe te gaan.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

InJesus BybelstudieBy Jacques Loots