
Sign up to save your podcasts
Or


Israel was bang vir die reuse in die beloofde land, maar hulle skuil agter hulle vrees en noem dit wysheid. Maar God noem dit op die naam en hulle ongeloof verhoed 'n hele generasie om die beloofde land in te gaan.
Ons moet ongeloof met hand-en-tand beveg in ons lewens!!
By Jacques LootsIsrael was bang vir die reuse in die beloofde land, maar hulle skuil agter hulle vrees en noem dit wysheid. Maar God noem dit op die naam en hulle ongeloof verhoed 'n hele generasie om die beloofde land in te gaan.
Ons moet ongeloof met hand-en-tand beveg in ons lewens!!