A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Ep.78 (08.10.23) - (Afr.) - Jy is nooit te oud nie


Listen Later

My mond sal u geregtigheid vertel, die hele dag u heil; want ek ken nie die maat daarvan nie. Ek sal kom met die magtige dade van die Here HERE; ek sal u geregtigheid vermeld, dié van U alleen. o God, U het my geleer van my jeug af, en tot nou toe verkondig ek u wonders. En ook tot die ouderdom en die grysheid toe—o God, verlaat my nie, totdat ek aan die volgende geslag u arm verkondig, aan almal wat sal kom, u mag. (Ps. 71:15-18)

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcastBy tiaan gildenhuys