InJesus Bybelstudie

Ep8 - Intimiteit met Jesus


Listen Later

II Kor 2:14 & 15 sê "MAAR God sy dank wat ons altyd laat triomfeer in Christus en wat die reuk van sy kennis deur ons oral versprei. Want ons is 'n aangename geur van Christus tot eer van God onder die wat gered word en onder die wat verlore gaan"

Ons versprei 'n aangename geur van Jesus as gevolg van ons kennis van Hom, ons intimiteit met Hom.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

InJesus BybelstudieBy Jacques Loots