A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Ep.80 (15.10.23) - (Afr.) - Bid om die vrede van Jerusalem


Listen Later

Bid om die vrede van Jerusalem; mag hulle wat jou liefhet, rustig lewe! Mag daar vrede wees in jou skanse, rus in jou paleise! Ter wille van my broers en my vriende wil ek spreek: Vrede in jou! Ter wille van die huis van die HERE onse God wil ek die goeie vir jou soek. (Ps. 122:6-9)

 Hy buig hom, hy gaan lê soos ‘n leeu en soos ‘n leeuin: wie sal hom opjaag? Geseënd is hulle wat jou seën, en vervloek is hulle wat jou vervloek! (Num 24:9)

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcastBy tiaan gildenhuys