A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Ep.82 (22.10.23) - (Afr.) - Wie sal ons vervolg?


Listen Later

As die wêreld julle haat, moet julle weet dat hy My voor julle gehaat het. As julle van die wêreld was, sou die wêreld sy eiendom liefhê. Maar omdat julle nie van die wêreld is nie, maar Ek julle uit die wêreld uitverkies het, daarom haat die wêreld julle. Onthou die woord wat Ek vir julle gesê het: ‘n Dienskneg is nie groter as sy heer nie. As hulle My vervolg het, sal hulle jul ook vervolg. As hulle my woord bewaar het, sal hulle jul woord ook bewaar. Maar al hierdie dinge sal hulle aan julle doen ter wille van my Naam, omdat hulle Hom nie ken wat My gestuur het nie.
(Joh 15:18-21)

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcastBy tiaan gildenhuys