
Sign up to save your podcasts
Or


HERE, leer my u weg en lei my op ‘n gelyk pad, vanweë my vyande. Gee my nie oor aan die begeerte van my teëstanders nie, want valse getuies het teen my opgestaan, en hy wat geweld uitblaas. o, As ek nie geglo het dat ek die goedheid van die HERE sal sien in die land van die lewendes nie…. Wag op die Here! Wees sterk en laat jou hart sterk wees! Ja, wag op die HERE! (Ps. 27:11-14)
By tiaan gildenhuysHERE, leer my u weg en lei my op ‘n gelyk pad, vanweë my vyande. Gee my nie oor aan die begeerte van my teëstanders nie, want valse getuies het teen my opgestaan, en hy wat geweld uitblaas. o, As ek nie geglo het dat ek die goedheid van die HERE sal sien in die land van die lewendes nie…. Wag op die Here! Wees sterk en laat jou hart sterk wees! Ja, wag op die HERE! (Ps. 27:11-14)