Sign up to save your podcasts
Or

Want die een nasie sal teen die ander opstaan en die een koninkryk teen die ander; en daar sal hongersnode wees en pessiektes en aardbewings op verskillende plekke. (Matt. 24:7 Afrikaans OV)
Hoor, o dogter, en kyk en neig u oor, en vergeet u volk en die huis van u vader; en as die Koning u skoonheid begeer—want Hy is u Heer—buig u dan voor Hom neer. (Ps. 45:11-12 Afrikaans OV)
Want ons burgerskap is in die hemele, van waar ons ook as Verlosser verwag die Here Jesus Christus,… (Fil. 3:20 Afrikaans OV)
Wees nie bevrees as ‘n man ryk word, as die rykdom van sy huis groot word nie; want by sy dood sal hy van alles niks saamneem nie; sy heerlikheid sal nie neerdaal agter hom aan nie. (Ps. 49:17-18 Afrikaans OV)
By tiaan gildenhuysWant die een nasie sal teen die ander opstaan en die een koninkryk teen die ander; en daar sal hongersnode wees en pessiektes en aardbewings op verskillende plekke. (Matt. 24:7 Afrikaans OV)